Eureka_CA_Dolos_on_Broadway.jpg
Size of this preview:
631 × 600 pixels
.
Other resolutions:
253 × 240 pixels
|
505 × 480 pixels
|
808 × 768 pixels
|
1,024 × 973 pixels
.
Summary
Description Eureka CA Dolos on Broadway.jpg |
Afrikaans:
Een van die 4 796 dolosse op die suid-sandbank van Humboldtbaai, 'n natuurlike baai en strandmeer aan die ruwe noordkus van Humboldt County, Kalifornië. Hulle is aangebring op die suid- en noordpiere om te verseker dat die baaimonding 210 meter wyd bly. Hierdie een is die enigste wat nie die piere bestendig nie, en lê net voor die Eureka Kamer van Koophandel op Broadway te Hawthornestraat, Eureka. Die inskrif lui: "Hierdie dolos wat 42 ton weeg was die 1 972ste van 4 796 wat deur die Umpqua River Navigation-maatskappy gegiet is vir heropbou van die Humboldtbaai-piere, en word gewy aan seevaarders van Humboldt – Verlede, Hede en Toekoms. Gedateer 28 Desember 1972."
English:
One of the 4,796 dolosse made on the South Spit for use on the south and north jetties protecting the mouth of Humboldt Bay. This one is the only one not in the jetties; it is on display in front of the Eureka Chamber of Commerce on Broadway at Hawthorne Streets, Eureka, California. The plaque reads: "This dolos, weighing 42 tons, the 1,972nd of 4,796 cast by the Umpqua River Navigation company for the reconstruction of the Humboldt Bay jetties, is dedicated to the seafaring men of Humboldt --- Past, Present, and Future. Dated December 28, 1972."
|
|||
Date | ||||
Source | Own work | |||
Author | Ellin Beltz | |||
Permission
( Reusing this file ) |
|
Camera location | 40° 47′ 18.53″ N, 124° 10′ 49.25″ W | View this and other nearby images on: OpenStreetMap | 40.788481; -124.180347 |
---|